As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn — moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer — moet dit nie glo nie. Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.

Bybelvers van die dag
Uit die benoudheid het ek die Here aangeroep;die Here het my verhoor in die ruimte.
Willekeurig Bybelvers
Die seën van die Here — dit maak ryk,en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.Volgende vers!Met beeld





