Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie.

Bybelvers van die dag
Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu en soek wie hy kan verslind.Willekeurig Bybelvers
Hy genees die wat gebroke is van hart,en Hy verbind hulle wonde.Volgende vers!Met beeld





