MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie.

Bybelvers van die dag
STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie.Willekeurig Bybelvers
Die siel wat seën, word versadig;en hy wat laaf, word self ook gelaaf.Volgende vers!Met beeld





