Die Here is goed,
'n toevlug in die dag van benoudheid,
en Hy ken die wat by Hom skuil.
'n toevlug in die dag van benoudheid,
en Hy ken die wat by Hom skuil.

Bybelvers van die dag
Planne misluk sonder beraadslaging,maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.





