Die Here is lankmoedig, maar groot van krag;
en nooit laat die Here ongestraf bly nie.
Sy weg is in warrelwind en in storm,
en wolke is die stof van sy voete.
en nooit laat die Here ongestraf bly nie.
Sy weg is in warrelwind en in storm,
en wolke is die stof van sy voete.

Bybelvers van die dag
Die Here is vír my; ek sal nie vrees nie:wat kan 'n mens my doen?





