DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Nahum

  • Die Here is goed,
    'n toevlug in die dag van benoudheid,
    en Hy ken die wat by Hom skuil.
  • Die Here is lankmoedig, maar groot van krag;
    en nooit laat die Here ongestraf bly nie.
    Sy weg is in warrelwind en in storm,
    en wolke is die stof van sy voete.

Bybelvers van die dag

Planne misluk sonder beraadslaging,
maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.

Willekeurig Bybelvers

Omdat jy kostelik is in my oë,
hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek
en volke vir jou lewe.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk