DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Habakuk

  • Alhoewel die vyeboom nie sal bloei
    en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie,
    die drag van die olyfboom sal teleurstel
    en die saailande geen voedsel oplewer nie,
    die kleinvee uit die kraal verdwyn
    en geen beeste in die stalle sal wees nie —
    nogtans sal ek jubel in die Here,
    ek sal juig in die God van my heil.
  • Die Here Here is my sterkte,
    en Hy maak my voete soos dié van herte,
    en Hy laat my tree op my hoogtes.
  • Kyk, sy siel is opgeblase in hom en nie reg nie.
    Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe.

Bybelvers van die dag

En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,
en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!

Willekeurig Bybelvers

Sorg dat niemand 'n ander kwaad vir kwaad vergeld nie; maar jaag altyd ná wat goed is, teenoor mekaar sowel as teenoor almal.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk