DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Sefanja

  • Die Here jou God is by jou,
    'n held wat verlossing skenk.
    Hy verheug Hom oor jou met blydskap;
    Hy swyg in sy liefde;
    Hy juig oor jou met gejubel.
  • Soek die Here, o alle ootmoediges van die land,
    wat sy ordening onderhou;
    soek geregtigheid, soek ootmoedigheid
    — miskien sal julle verborge bly
    op die dag van die toorn van die Here.

Bybelvers van die dag

Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

Willekeurig Bybelvers

Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk