
- Soek die Here, o alle ootmoediges van die land,
wat sy ordening onderhou;
soek geregtigheid, soek ootmoedigheid
— miskien sal julle verborge bly
op die dag van die toorn van die Here.
Bybelvers van die dag
WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.Willekeurig Bybelvers
Die geskenk van iemand maak vir hom ruimteen bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes.Volgende vers!Met beeld





