- Die Here is lankmoedig, maar groot van krag;
en nooit laat die Here ongestraf bly nie.
Sy weg is in warrelwind en in storm,
en wolke is die stof van sy voete. - Die Here is goed,
'n toevlug in die dag van benoudheid,
en Hy ken die wat by Hom skuil.
Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.
Willekeurig Bybelvers
Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?Deur dit te hou na u woord.Volgende vers!Met beeld






