- Maar ek sal uitsien na die Here,
ek wil wag op die God van my heil,
my God sal my hoor. - Wie is 'n God soos U,
wat die ongeregtigheid vergewe
en by die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel verbygaan?
Hy hou toorn nie vir ewig vas nie,
maar het 'n welbehae in goedertierenheid. - Hy sal Hom weer oor ons ontferm,
ons ongeregtighede vertree;
ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.
Bybelvers van die dag
En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.Willekeurig Bybelvers
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid;U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.Volgende vers!Met beeld






