DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Numeri

  • Die Here sal jou seën en jou behoed;
    die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
    die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
  • En dit sal julle as klossies dien: as julle dit sien, moet julle aan al die gebooie van die Here dink, dat julle dit doen en nie jul hart en jul oë navolg waar julle agter aan hoereer nie.
  • God is geen man dat Hy sou lieg nie; of 'n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hý iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?

Bybelvers van die dag

Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

Willekeurig Bybelvers

Hy genees die wat gebroke is van hart,
en Hy verbind hulle wonde.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk