- En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees.
- Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!
- Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.






