Die opening van u woorde gee lig;
dit maak die eenvoudiges verstandig.
dit maak die eenvoudiges verstandig.


Bybelvers van die dag
Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.Willekeurig Bybelvers
Al beswyk my vlees en my hart —God is die rots van my hart
en my deel tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





