- Die Here open die oë van die blindes;
die Here rig die wat geboë is, op;
die Here het die regverdiges lief. - Die Here behoed die vreemdelinge;
Hy rig wees en weduwee weer op;
maar die weg van die goddelose maak Hy krom.
Bybelvers van die dag
Die Here is goed en reg;daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
Hy sal die ootmoediges lei in die reg
en die ootmoediges sy weg leer.






