Die offers van God is 'n gebroke gees;
'n gebroke en verslae hart
sal U, o God, nie verag nie!
'n gebroke en verslae hart
sal U, o God, nie verag nie!

Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.





