In U wil ek bly wees en juig;
ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste.
ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste.


Bybelvers van die dag
Laat my leer drup soos die reën,my woord vloei soos die dou,
soos reëndruppels op die grasspruitjies
en soos reënbuie op die plante.





