DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Sagaria 1 - AFR53 & B21

Keer terug na My, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal na julle terugkeer, sê die Here van die leërskare.Vraťte se ke mně, praví Hospodin zástupů, a já se vrátím k vám, praví Hospodin zástupů.
Moenie soos julle vaders wees nie, tot wie die vroeëre profete geroep en gesê het: So sê die Here van die leërskare: Bekeer julle tog van julle bose weë en julle bose werke; maar hulle het nie gehoor en na My nie geluister nie, spreek die Here.Nebuďte jako vaši otcové, ke kterým volali dávní proroci: ‚Tak praví Hospodin zástupů: Odvraťte se od svých zlých cest, od svého zlého jednání!‘ Vy jste ale neposlouchali, vůbec jste si jich nevšímali, praví Hospodin.

Bybelvers van die dag

Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.

Willekeurig Bybelvers

Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;
bind dit om jou hals,
skryf dit op die tafel van jou hart,
dan sal jy genade vind en 'n goeie insig
in die oë van God en die mense.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!