En Hy bewaar hulp vir die opregtes,
Hy is 'n skild vir die wat regskape wandel.
Hy is 'n skild vir die wat regskape wandel.


Bybelvers van die dag
En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.Willekeurig Bybelvers
HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit,sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting,
my God op wie ek vertrou.Volgende vers!Met beeld





