EK het My laat raadpleeg deur wie na My nie gevra het nie;
Ek het My laat vind deur die wat My nie gesoek het nie;
aan 'n nasie wat na my Naam nie genoem is nie,
het Ek gesê: Hier is Ek, Hier is Ek! Willekeurige vers oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers getoon. Klik op die knoppie 'Volgende vers' om die bladsy weer te laai!
Op soek na God se wil?
U kan 'n vraag aan God stel in 'n kort gebed en op die knoppie 'Volgende vers' druk. U sal miskien net 'n antwoord uit Sy Woord kry...Salig is julle wanneer die mense julle beledig en vervolg en valslik allerhande kwaad teen julle spreek om My ontwil. Help
my om die Woord van God te versprei:
Skenk