AfrikaansČeština
CzechDansk
DanishDeutsch
GermanEnglish
EnglishEspañol
SpanishFrançais
FrenchItaliano
ItalianMagyar
HungarianMalagasy
MalagasyNederlands
DutchPolski
PolishPortuguês
PortugueseSesotho
Southern SothoSlovenský
SlovakSuomi
FinnishXhosa
XhosaZulu
ZuluΕλληνικά
GreekРусский
Russianاردو
Urduعربى
Arabicفارسی
Persianहिन्दी
Hindiবাংলা
Bengali繁體中文
Chinese (traditional)En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie. Willekeurige vers oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers getoon. Klik op die knoppie 'Volgende vers' om die bladsy weer te laai!
Op soek na God se wil?
U kan 'n vraag aan God stel in 'n kort gebed en op die knoppie 'Volgende vers' druk. U sal miskien net 'n antwoord uit Sy Woord kry...Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;
jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid. Help
my om die Woord van God te versprei:
Skenk