AfrikaansČeština
CzechDansk
DanishDeutsch
GermanEnglish
EnglishEspañol
SpanishFrançais
FrenchItaliano
ItalianMagyar
HungarianMalagasy
MalagasyNederlands
DutchPolski
PolishPortuguês
PortugueseSesotho
Southern SothoSlovenský
SlovakSuomi
FinnishXhosa
XhosaZulu
ZuluΕλληνικά
GreekРусский
Russianاردو
Urduعربى
Arabicفارسی
Persianहिन्दी
Hindiবাংলা
Bengali繁體中文
Chinese (traditional)En Hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein. Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein. Willekeurige vers oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers getoon. Klik op die knoppie 'Volgende vers' om die bladsy weer te laai!
Op soek na God se wil?
U kan 'n vraag aan God stel in 'n kort gebed en op die knoppie 'Volgende vers' druk. U sal miskien net 'n antwoord uit Sy Woord kry...Kyk, sy siel is opgeblase in hom en nie reg nie.
Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe. Help
my om die Woord van God te versprei:
Skenk