DailyVerses.netTopicsRandom VerseSubscribe

Bible Verses about Jesus

«And Jesus looking upon them saith, With men it is impossible, but… Mark 10:27»
And Jesus looking upon them saith, With men it is impossible, but not with God: for with God all things are possible.Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik.
Looking unto Jesus the author and finisher of our faith; who for the joy that was set before him endured the cross, despising the shame, and is set down at the right hand of the throne of God.Die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.
Jesus saith unto her, Said I not unto thee, that, if thou wouldest believe, thou shouldest see the glory of God?Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?
Whosoever shall confess that Jesus is the Son of God, God dwelleth in him, and he in God.Elkeen wat bely dat Jesus die Seun van God is — God bly in hom, en hy in God.
Let this mind be in you, which was also in Christ Jesus.Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.
And I give unto them eternal life; and they shall never perish, neither shall any man pluck them out of my hand. My Father, which gave them me, is greater than all; and no man is able to pluck them out of my Father's hand. I and my Father are one.En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie. Ek en die Vader is een.
But he was wounded for our transgressions, he was bruised for our iniquities: the chastisement of our peace was upon him; and with his stripes we are healed.Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.
Neither is there salvation in any other: for there is none other name under heaven given among men, whereby we must be saved.En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.
For where two or three are gathered together in my name, there am I in the midst of them.Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.
In this was manifested the love of God toward us, because that God sent his only begotten Son into the world, that we might live through him.Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe.
And he said, The things which are impossible with men are possible with God.Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.
But thanks be to God, which giveth us the victory through our Lord Jesus Christ.Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.
This is my commandment, That ye love one another, as I have loved you.Dít is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.
And he that taketh not his cross, and followeth after me, is not worthy of me.En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie.
That if thou shalt confess with thy mouth the Lord Jesus, and shalt believe in thine heart that God hath raised him from the dead, thou shalt be saved.As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word.
But my God shall supply all your need according to his riches in glory by Christ Jesus.En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.
The grace of our Lord Jesus Christ be with your spirit. Amen.Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees! Amen.
But sanctify the Lord God in your hearts: and be ready always to give an answer to every man that asketh you a reason of the hope that is in you with meekness and fear.Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees.
And walk in love, as Christ also hath loved us, and hath given himself for us an offering and a sacrifice to God for a sweetsmelling savour.En wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.
The grace of our Lord Jesus Christ be with you all. Amen.Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
For we are his workmanship, created in Christ Jesus unto good works, which God hath before ordained that we should walk in them.Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.
Surely he hath borne our griefs, and carried our sorrows: yet we did esteem him stricken, smitten of God, and afflicted.Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte — dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was.
And let the peace of God rule in your hearts, to the which also ye are called in one body; and be ye thankful.En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.
Verily, verily, I say unto you, He that receiveth whomsoever I send receiveth me; and he that receiveth me receiveth him that sent me.Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie iemand ontvang wat Ek stuur, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.
For there is one God, and one mediator between God and men, the man Christ Jesus.Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus.

For as we have many members in one body, and all members have not the same office: So we, being many, are one body in Christ, and every one members one of another.Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.
Previous12...8Next

Bible verse of the day

And all things, whatsoever ye shall ask in prayer, believing, ye shall receive.

Receive the Daily Bible Verse:

Personal Bible reading plan

Create an account to configure your Bible reading plan and you will see your progress and the next chapter to read here!
Read more...
AcceptThis website uses cookies