Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery; dat elkeen van julle moet weet om sy eie vrou te verkry in heiligheid en eer, nie in hartstogtelike begeerlikheid soos die heidene wat God nie ken nie.

Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.





