Wat ons gered en geroep het met 'n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is.

Bybelvers van die dag
Vermoei jou nie om ryk te word nie,laat staan jou slimheid.





