Maar ek — op u goedertierenheid vertrou ek;
my hart sal juig oor u heil.
Ek wil sing tot eer van die Here,
omdat Hy aan my goed gedoen het.
my hart sal juig oor u heil.
Ek wil sing tot eer van die Here,
omdat Hy aan my goed gedoen het.


Bybelvers van die dag
Die Almagtige — ons vind Hom nie;Hy is groot van krag,
maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.





