
Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.
Bybelvers van die dag
Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld