
Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige,
maar uit dié almal red die Here hom.
maar uit dié almal red die Here hom.
Bybelvers van die dag
Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is;en wat vra die Here van jou
anders as om reg te doen en liefde te betrag
en ootmoedig te wandel met jou God?





