
Want soos die hemel hoër is as die aarde,
so is my weë hoër as julle weë
en my gedagtes as julle gedagtes.
so is my weë hoër as julle weë
en my gedagtes as julle gedagtes.
Bybelvers van die dag
En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!





