
Want die Here gee wysheid,
uit sy mond kom kennis en verstand.
uit sy mond kom kennis en verstand.
Bybelvers van die dag
Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is;en wat vra die Here van jou
anders as om reg te doen en liefde te betrag
en ootmoedig te wandel met jou God?





