Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak;
want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.
want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.
Bybelvers van die dag
Planne misluk sonder beraadslaging,maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.