
Vra na die Here en sy sterkte;
soek sy aangesig altyddeur.
soek sy aangesig altyddeur.
Bybelvers van die dag
Want berge mag wyk en heuwels wankel,maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk
en my vredeverbond nie wankel nie,
sê die Here, jou Ontfermer.





