DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Barmhartigheid (2/2)

  • Keer terug, o afkerige, Israel, spreek die Here.
    Ek sal julle nie donker aankyk nie,
    want Ek is goedertieren, spreek die Here;
    Ek sal die toorn nie vir ewig behou nie.
  • Omdat dit aan julle ter wille van Christus genadiglik gegee is om nie alleen in Hom te glo nie, maar ook vir Hom te ly.

Bybelvers van die dag

Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.

Willekeurig Bybelvers

Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk