- En julle sal in dié dag sê:
Dank die Here, roep sy Naam aan,
maak sy dade onder die volke bekend,
verkondig dat sy Naam hoog is! - Psalmsing tot eer van die Here,
want Hy het heerlike dinge gedoen;
laat dit bekend wees op die hele aarde.
Bybelvers van die dag
Vermoei jou nie om ryk te word nie,laat staan jou slimheid.






