IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.

Bybelvers van die dag
Want die woord van die Here is reg,en al sy werk is met trou.
Willekeurig Bybelvers
Kan 'n vrou haar suigling vergeet,dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie?
Ofskoon hulle sou vergeet,
nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!
Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer;
jou mure is gedurig voor My.Volgende vers!Met beeld





