Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag.

Bybelvers van die dag
Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.Willekeurig Bybelvers
Oefen die seun volgens die eis van sy weg;dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.Volgende vers!Met beeld





