En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my, sondaar, genadig!

Bybelvers van die dag
Kyk, die oog van die Here is op die wat Hom vrees,op die wat op sy goedertierenheid wag.





