
- En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my, sondaar, genadig!
- Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.
Bybelvers van die dag
Die een wat dank offer, eer My;en die een wat op sy weg ag gee,
hom sal Ek die heil van God laat geniet.
Willekeurig Bybelvers
Die hart van die mens dink sy weg uit,maar die Here rig sy voetstappe.Volgende vers!Met beeld





