
- Die woorde uit die mond van 'n wyse is aangenaam,
maar die lippe van 'n dwaas verslind homself.
Bybelvers van die dag
Want kyk, Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, wat die dageraad duisternis maak, wat op die hoogtes van die aarde wandel, Here, God van die leërskare, is sy Naam!Willekeurig Bybelvers
Hy genees die wat gebroke is van hart,en Hy verbind hulle wonde.Volgende vers!Met beeld





