- Soos jy nie weet wat die weg van die wind is, of hoe die gebeente in die skoot van 'n swangere is nie, net so weet jy nie die werk van God wat alles doen nie.
- En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.
Bybelvers van die dag
Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.Willekeurig Bybelvers
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,want daaruit is die oorspronge van die lewe.Volgende vers!Met beeld






