- LOOF die Here, roep sy Naam aan,
maak onder die volke sy dade bekend. - Vra na die Here en sy sterkte;
soek sy aangesig altyddeur.
Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.
Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld






