
- Die Here sal sy volk sterkte gee,
die Here sal sy volk seën met vrede.
Bybelvers van die dag
My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen.Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





