Die lippe van die dwaas kom met getwis,
en sy mond roep na slae.
en sy mond roep na slae.

Bybelvers van die dag
Die wet van die Here is volmaak:dit verkwik die siel;
die getuienis van die Here is gewis:
dit gee wysheid aan die eenvoudige.
Willekeurig Bybelvers
Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,so is die hart van die mens teenoor die mens.Volgende vers!Met beeld





