DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

1 Konings 2

1 Konings 2:3
  • En onderhou die ordening van die Here jou God deur te wandel in sy weë, deur sy insettinge, sy gebooie en sy verordeninge en sy getuienisse te onderhou, soos geskrywe is in die wet van Moses, sodat jy voorspoedig kan uitvoer alles wat jy doen, en alles waartoe jy jou begewe.

Bybelvers van die dag

En julle moet vir My heilig wees, want Ek, die Here, is heilig; en Ek het julle van die volke afgesonder om myne te wees.

Willekeurig Bybelvers

Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk