- JY dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is.
- Dit is 'n betroubare woord;
want as ons met Hom gesterf het,
sal ons ook met Hom lewe. - Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.
- Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.
Bybelvers van die dag
Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee.Willekeurig Bybelvers
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.Volgende vers!Met beeld