
Want u goedertierenheid is groot tot by die hemele
en u trou tot by die wolke.
en u trou tot by die wolke.
Bybelvers van die dag
Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak.Willekeurig Bybelvers
Oefen die seun volgens die eis van sy weg;dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.Volgende vers!Met beeld





