
Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.
Bybelvers van die dag
En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.Willekeurig Bybelvers
Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,sal die lewe, geregtigheid en eer vind.Volgende vers!Met beeld





