DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

28 Februarie 2025

Psalm 46:2
God is vir ons 'n toevlug en sterkte;
as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.

Bybelvers van die dag

En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.

Willekeurig Bybelvers

GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting, wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk