
BEWAAR, my seun, die gebod van jou vader,
en verwerp die onderwysing van jou moeder nie.
en verwerp die onderwysing van jou moeder nie.
Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.
Willekeurig Bybelvers
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor,want op U vertrou ek;
maak my bekend die pad wat ek moet gaan,
want ek hef my siel op tot U.Volgende vers!Met beeld





