
Die gras verdor, die blom verwelk;
maar die woord van onse God hou stand in ewigheid.
maar die woord van onse God hou stand in ewigheid.
Bybelvers van die dag
As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly.Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou seën en jou behoed;die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.Volgende vers!Met beeld





